Gasuitruiling Flashcards

1
Q

Deffusie?

A

beweging van molekules van n meer gekonsntreerde gebied na n minder gekonsentreede gebied…

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Asemhaling…

A

longe te ventileer deur lug daarin en uit te beweeg… suurstofryke lug in en suurstof arm lug uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Selrespirasie

A

chemiese proses wat binne in die selle plaasvind waar voedsel molekules afgebeek word om energie vry testel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gasuitruiling

A

proses waar suurstof en CO2 in teenoorgestelde rigting oor `n membraan diffundeer…. dis nodig om selle van voldoende O2 te voorsien en CO2 te verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Vereistes vir doeltreffende gasuitruilingsorgane???

A
  • Groot oppervlakte om organisme van genoeg O2 te voorsien en van CO2 ontslae te raak
  • Dun oppervlak vir vinnige duffisie
  • Klam en deurlaatbare oppervlakte sodat molekules opgelos daar deur kan beweeg
  • Goeie ventilasie
  • Goeie vervoerstelsel soos goeie bloed toevoer
  • Moet beskerm wees teen beskadeging en uitdroging
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Pad van lug

A
  • Asem lug in deur mond of neus
  • Tragea
  • Bronchus
  • Brongiool
  • Alveoli
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Inaseming

A
  1. Eksterne interkorsale spiere trek saam en lug die ribbekas boontoe en buitentoe
  2. Die diafragma trek saam en word plat
  3. Volume van die borskas neem toe
  4. Lugdruk in die longe word minder as die atmosferiese druk
  5. Lug buitenkant die liggaam is by atmosferiese druk wat hoer is as die lugdruk in die longe… Lug vloei in die longe in van buite af om die lugdruk dieselfde te maak en longe word vol lug
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Uitaseming

A
  1. Eksterne interkorsale spiere ontspan en ribbeka beweeg binnetoe en afwaarts a.g.v. gravitasie
  2. Diafragma ontspan en word koepelvormig
  3. Volume van borskas verminder
  4. Lugdruk in longe verhoog tot by atmosferiese druk
  5. Lug in longe is by hoer druk as lug buite die liggaam… Lug word uit die longe na die atmosfeer geforseer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Homeostatiese beheer

A

Handhawing va `n konstante interne omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Akklimatiseer

A

om by `n nuwe sutuasie aan te pas soos hoe hoogtes…

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Tuberkulose…

A

-mycobacterium tuberculosis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

gasuitruuilingsorgaan van `n vis

A

kieue

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

hoofvorm waarin CO2 in die bloed vervoer word

A

bikarbonaatione

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

deel van menslike brein wat asemhalings tempo beheer

A

medulla oblongata

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

lonsiekte wat wande van alveoli afbreek en elastisiteit verloor

A

emfiseem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

poriee waardeur gasse `n blaar binne gaan of verlaat

A

stomata

17
Q

fisiese proses waar liggaam lug inneem en lug uitlaat

A

asemhaling

18
Q

prosedure waar lug in die longe ingelaat word van `n persoon wat ophou asem haal het sodat hulle weer kan asem haal

A

kunsmatige asemhaling

19
Q

Pigment in menslike bloed wat O2 vervoer

A

hemoglobien

20
Q

weefsel wat tragea uitvoer

A

gesillieerde kolomepiteel

21
Q

koepel vormige spiervel wat abdominale en borsholte skei

A

diafragma