Bevolkingsekologie Flashcards
Ekosisteem
`n Eenheid in die natuur waar lewende ne nie lewende dinge in wisselwerking met mekaar is
Habitat
n Plek waar
n organisme woon
Spesie
`n Groep nouverwante organismes wat kan kruisteelmen vrugbare nageslagte kan reproduseer
Voedselketting
`n Vloeidiagram wat die volgorde van organismes wys wat een na die ander in die ekosisteem voed.
Bevolking
Die totale getal individue van dieselfde spesie wat n spesifieke gebied beset en op
n spesifieke tyd met mekaar kan teel
Kenmerke van `n bevolking
- Digtheid
- Geslagsverhoudings
- Patroon van verspreiding
Bevolking Parameters
Is faktore wat kenmerke van `n bevolking is… Bepaal die grootte en skommeling wat oor die tyd meegaan
Bevolking parameters word beinvloed deur???
- Geboortesyfer (nataliteit)
- Sterftesyfer (mortaliteit)
- Immigrasie
- Emigrasie
Bevolkings grootte te meet
-Tel Steekproefneeming: *Kwadrante *Transekte *Strikke *Direkte waarneming *Veldhandleidings *Merk-en-vrylaat-metode (Peterson metode)
Formule vir bevolkings grootte
Bevolkings grootte = (aantal in 1ste steekproef x aantal in 2de steekproef) / (aantal gemerk in 2de steekproef)
Digtheidsafhanklikefaktore
Het `n grootter invloed op die bevolking soos dit in grootte toeneem…. bv. mededinging, predasie, siektes
Digtheidsonafhanklikefaktore
Het nie betreking op die bevolkings grootte nie… bv. aardbewings, vloede, brande
Drakapasiteit
Bepaal die maksimum aantal individue van `n bevolking wat die ekosisteem kan onderhou
Intraspesifieke mededinging
Soort mededinging wat tussen individue van DIESELFDE/SOORTGELYKE SPESIE plaasvind
Interspesifieke mededinging
Soort mededinging tussen individue van VERSKILLENDE SPESIES