Ekskresie Flashcards
difussie
Beweging van deeltjies van n gebied met
n hoe konsentrasie na n gebied met
n lae konsentrasie, met die konsentrasie gradient langs
osmose
Tipe diffusie waarby die beweging van watermolekules van n gebied met
n hoe waterkonsentrasie na n gebied met
n lae waterkonsentresie deur `n deels deurlaatbare membraan
Aktiewe vervoer
Beweging van deeltjies oor n membraan deur die energie te gebruik wat ATP voorsien. Word gebruik om deeltjies teen
n constant gradient te beweeg
Ekskresie
Verwydering van metabolise afvalstowwe uit die liggaam
Deaminasie
Afbreek van oortollige aminosure tot glukose en ureum in die lewer
Longe
- Uitgeasemdelug
- CO2 en H2O
Vel
- Sweet
- H2O, sout en ureum
Niere
- Urine
- H2O, sout, ureum en ammoniak
Spysverteringskanaal
- Gal
- H2O en galpigmente
Nierslagaar
- O2 ryk
- Baie afvalstowwe
- Min CO2
- Van hart na nier
Nieraar
- O2 arm
- Min afvalstowwe
- Baie CO2
- Van nier na hart
Nier in
Renale arterie
Nier uit
Renale vena
pH
Verwys na die vlak van suurheid of alkaniteit van n stof en word gemeet deur
n pH skaal
Suuroplossing
pH < 7
Meer waterstofione as bikarbonaatione