Fotosintese🌱 Flashcards

1
Q

Definieer die term “fotosintese”

A

Fotosintese is die opbou van koolhidrate uit koolstofdioksied en water deur gebruik te maak van stralingsenergie, wat deur chlorofil vasgevang word. Suurstof word vrygestel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die GRONDSTOWWE wat benodig word vir fotosintese.

A

> Koolstofdioksied.
Water.
Stralingsenergie.
Chlorofil
Ensieme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die PRODUKTE wat benodig word vir fotosintese.

A

• Glukose (wat as stysel in plant geberg word)
• Suurstof (wat in atmosfeer vrygestel word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

In watter organel vind Fotosintese plaas?

A

In die Chloroplast.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Watter TWEE fases van Fotosintese kan onderskei word?

A

• Ligfase (ligafhanklike fase)
• Donkerfase (ligonafhanklike fase)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bespreek die belangrikheid van Fotosintese vir lewe op aarde.

A

• Hou die suurstofkonsentrasie binne die atmosfeer en water konstant aangesien suurstof vrygestel word.
• Hou die hoeveelheid koolstofdioksied in die atmosfeer en water konstant aangesien koolstofdioksiend deur fotosintese opgeneem word.
• Voorsien voedsel aan heterotrofe organismes.
• Stel chemiese energie beskikbaar vir selfunksionering.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem en beskryf die DRIE faktore wat die tempo van Fotosintese beïnvloed.

A

• Ligintensiteit
sodra die ligintensiteit te hoog raak, sluit die stomata en koolstofdioksied raak ń beperkende faktor.
• Temperatuur
te hoë en te lae temperature vertraag die tempo van fotosintese. By die lae temperature is ensiemes onaktief en by hoë temperature denatureer die ensiemes.
• Koolstofdioksied
ń afname in CO2 lei tot ń afname in fotosintese. ń toename in CO2 lei tot ń toename in fotosintese.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer die term ‘Kweekhuis’.

A

ń kweekhuis is ń struktuur met ń dak en mure van glas of plastiek waarin plante gekweek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die doel van ń kweekhuis?

A

om optimale toestande van lig, temperatuur en CO2 te verskaf sodat die plante wat gekweek word, maksimaal sal groei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly