fisika definisies Flashcards
Normaal Krag
Dit is die krag wat n opppervlak uitoefen op n voorwerk wat daarmee in kontak is die krag is loodreg op die opppervlakte
Wrywing
dit is die krag wat die beweeging van n voorwerp teenstaan ,dit is parralel met die oppervlakte
Momentum
dit is die produk van n voorwerk se massa en snellheid
Newton 2 itv momentum
Wanneer n nettokrag op n voorwerp uitoefen is dit gelyk aan die tempo van verandering van momentum in die righting van die netto krag
behoud van momentum
die totsle liniere momentum in n geisoleerde sisteem bly konstant in grote en in rigting
geisoleerde sisteem
dit is n sisteem waarvan die netoot eksterne krag wat daarop inwerk nul is
impulse
dit is die produk van die nettokrag wat op n voorwerp inwerk en die tyd wat die krag daarop inwerk
projektiel
dit is n voorwerp waarvan die beginsnellhaid gegee word wat slegs onder die invloed van gravitasiekrag beweeg
vryval
dit is die beweeging waartydens die enigste krag wat op n voorwerp inwerk dit gravitasie krag is
couloumb se wet
die aantrekkings of afstootinskrag tussen 2 ladings is direk eweredig aan die produk van die ladins en omgekeerd eweredig aan die afstand kwadraat tussen die ladings
Newton se gravitasie wet
Alles voorwerpe in die heelal oefen n grawitasie aantrekkings krag op mekaar uit die aantrakkings krag is direk eweredig aan die produk van hul massas en omekeerd eweredi aan die afstand kwadraat tussen hul midelpunte
Arbeid energie stelling Def
Die netto arbeid verrig op n voorwerp is gelyk aan die verandering in kinetiese energie van die voorwerp
Konservatiewe kragte def
Dit is n krag waarvoor die arbeid verrig om n voorwerp tussen 2 punte te laat beweeg onafhanklik is van die roete wat gevolg word.
Nie konservatiewe kragte
Dit is n krag waarvoor die arbeid verrig om n voorwerp tussen 2 punte te laat beweeg afhanklik is van die roete wat gevolh word
Geslote sisteem
Stelsel met slegs konservatiewe kragte teenwoordig . Geen energie verlaat of kom die systeem binne nie.