Chemie Flashcards

1
Q

Organie molekule

A

Molekule wat koolstofatome bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Koolwaterstowwe

A

Verbindings wat uit koolstof en waterstofatome bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Molekulereformule

A

Dit is n chemiese formule wat die element en die aantal atome van daardie element in n atoom aandui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Struktuur formule

A

Dit toon aan watter atome in die molekuul aan mekaar gebind is.Atome word voorgestel deur hul simbole en lyne word gebruik om alle bindings te toon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gekondenseerde formule

A

Dit toon aan die wyse waarop atome met mekaar verbind is in die molekuul

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Funksionele groep

A

Dit is n binding of n atoom of n groep atome wat die fiesiese en chemiese einskappe van n groep organiese verbinding bepaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Homoloe reeks

A

Dit is n groep organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule omskryf kan word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Versadigde verbinding

A

Dit is verbindings waar daar geen meervoudige kovalente bindings tussen c atome in hule koolstof ketting is nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Onversadigde verbindings

A

Dit is verbinding waarin daar een of meer meervoudige kovalente bindings tussen c atome is in hulle koolstof ketting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Struktuur isomeer

A

Dis organies molekules met dieselfde molekulere formule maar verskillende struktuur formules

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Ketting isomeer

A

Dit is organiese verbindings met dieselfde molekulere formule maar verskillende kettings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Positionele isomeer

A

Dit is organiese verbindings met dieslefde molekulere formule maar verskillende posisies van sykettings,substituente of funksionele groep op die stamkettingg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Funktionele isomeer

A

Organiese verbindings met dieselfde molekulere formule maar verskillende funktionele groep .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Kookpunt

A

Dit is die temperaktuur waar die dampdruk van n stop gelyk aan die atmosferiese druk van n stof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Smeltpunt

A

Dis die temperaktuur waarby die fastestof en vloeistof fases van n stof in ewewig is .

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Dampdruk

A

Die druk uitgeoefen deur n damp wat in ewewig is met sy vloeistof in n geslote sisteem.

16
Q

Chemise ewewig

A

Dit is n dinamiese ewewig waar die tempo van die voortwaartse reaksie gelyk is aan die tempo van die terugwaartse reaksie

17
Q

Omkeerbare reaksie

A

Die reaksie is omkeerbaar as die reaktante terug omgeskkel kan word in produkte en die produkte terug omgeskakel kan word in reaktantse

18
Q

Le chat

A

Indien die ewewig in n geslote sisteem versteur word sal die sisteem so reageer dat dit probeer om die ewewig te herstel deur die versteurende faktor teen te werk

19
Q
A