chemie definiesies Flashcards
organiese molekules
MOlekules wat koolstof atome bevat
versadigte verbindings
slegs enkel kovalente bindings tussen c atome voorkom
onversadigte bindings
Wanneer daar een of meer meervoudige kovalente bindings tussen c atome voorkom
wat is n struktuur isomeer
Oragniese molekule met dieselfe molekulere formule maar n verskillende struktuur formule
kettingisomeer
het dieselde molukulere formule maar verskillende kettings
positionele isomeer
het dieselfde molukulere vormule maar verskillende funksionele groep,sykettings,substituente is op n ander plek op stamketting
funksionele isomeer
het dieselfde molukulere formule maak verskillende funksionele groepe
funksionele groep
n binding of n atoom of n groep atome wat die fiesies en chemiese einskappe van n groep organiese verbindings bepaal
homoloe reeks
n reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule omskryf kan word
smeltpunt
Waar n vastestof en vloeistof in ewewig is
kookpunt
die temp waarby dampdruk gelyk is aan atmosveriese druk
dampdruk
die druk uitgeoefen deur n damp in ewewig met sy vloeistof in n geslote sisteem
koolwaterstowwe
dit is verbindings wat slegs uit koolstowwe en waterstof atome bestaan bestaan
molekulere formule
dit is n chemiese formule wat die element en die aantal atome in n molekule aandui
Struktuur formule
Dit toon aan water atome in die molekule aan mekaar verbind is .atome word voorgestel deur hul simbole en die bindings word deur lyne voorestel