F-Elektrodinamika Flashcards
Energie omskakeling van n Generator?
Meganiese energie na elektriese energie.
Fleming se regterhand reël?
Duim- beweging
wysvinger- veld
middelvinger- stroom
Wat is die struktuur verskil tusse GS en WS-motor?
GS-Splitringkommutator
WS-sleepringe
Definisie
Magneetveld
Bestaan rondom n stroomdraende geleier.
Definisie
Magnetiese vloed
Is n maatstaaf van die totale magneetveldlyne wat deur n area loop.
Elektromagnetiese induksie vind plaas wanneer….
Vind plaas wanneer n veranderende magneetveld n emk oor n geleier indusseer, en sodoende n vloei van stroom in die geleier indusseer.
Definisie
Faraday se wet van elektromagnetiese induksie?
Die emk geinduseerd is direk eweredig aan die tempo van die verandering van die Magnetiese vloed.
In n genarator kan meganiese energie voorsien word deur?
° Handgedrewe slinger
°Die verbranding van dieselin klein huishoudelike genarators
°Stroom, water en wind turbines in kragstasies
Generators kan gebruik word vir?
°Om batterye te laai
°om fiets lampe aan te dryf
°as n aansitter in n motor
°om elektrisiteit aan huise te voorsien
Komponente van n WS generator?
Magneetanker- Die geleidende draadspoel wat in die magneetveld geplaas word.
Sleepringe- Die 2 metaal ringe wat elk aan n punt van die magneetanker vas is, elk i kontak met borsels.
Borsels -
Rotasie meganisme- Die bron van die meganiese energie. Die meganisme draai die magneetanker binne die magneerveld.
Komponente van GS-Generator?
Selfde as WS net een verandering
Sleepring kommutator- Dit bestaan uit 2 sirkelvormige metaalheftes wat aan elke punt van die magneet vas is. Roteer saam met die magneetanker en is in kontak met die borsels.
Motor se energie omskakeling?
elektriese energie na chemiese energie
Gebruike van n motor?
Word in baie toestelle gebruik.... °Klein toestelle °huishoudelike toestelle °water pompe °elektriese treine °hysbakke
Die basiese werking van n motor is gebasseer op die?
Motor effek
Wat is die motor effek?
N Stroomdraende geleier in n magneetveld sal n keag ervaar weens die wissel werking tussen die toegepaste magneetveld en die magneetveld om die Stroomdraende geleier.
Flemming se linkerhand reel?
wysvinger-veld
middelvinger-stroom
duim- krag
Komponente van n gelykstroom motor?
Magneetanker-
-Sleepring kommunutator
Borsels
By n WS motor kan die elektriese motor de rotasie spoed verhoog word deur?
°Deur die aantal spoele in die magneetveld te verhoog
°Die sterkte van die magneetveld verhoog
°die stroomsterkte in die spoele te verhoog
°n sagte ysterkern in die magneetanker te gebruik
Lenz se wet
Fie geïnduseerde stroom vloei in so n rigting dat dot n Magnetiese veld opstel wat die verandering in die magnetiese vloed teen werk.
Definisie
Diode
N Komponent wat n stroom slegs toelaat om in een rigting te vloei.
Magneetveld
n ruimte waar n magneer of n ferromagneetiese substansie n Magnetiese krag ondervind.
Definisie
Elektromagnetiese induksie
Die prises waardeur nstroom geinduseer word deur n vetanderde magneetveld.
Definisie
Solenoïed
n draadspoel wat dien as n magneet wanneer n elektriese stroom daardeur vloei.
Sterkte van magneetveld neem toe as?
stroom toeneem en aantal windings toeneem