Ekstra vrae Flashcards
Verduidelik in Fisika terme hoekom die doelpale tydens n rugbywedstryd met dik spons bedek is?
Die spons verleng die tydsduur waaroor n impak met die doelpale plaasvind. Uit die formule F=🔺 p/🔺 t kan ons sien dat krag is omgekeerd eweredig aan fie tyd. Dus, hoe langer die tyd wat die krag uitgeoefen word, hoe klei er die krag en dus word beserings tot n minimum beperk.
Gee n verduideliking vir die verlies van spoed as n bal die grond tref?
Wanneer die bal die grond tref word van die bal se Kinetiese energie oorgedra of verloor aan fie grond in die vorm can klank hitte wrywing ens. Uit die formule Ek =1/2 mv2 kan ons sien dat die snelheid afhanklik is van die Kinetiese energie, dus lei n verlies in Kinetiese energie tot ‘n afname in snelheid.
Definisie
Subsoniese spoed
Die spoed is minder as die spoed van klank.
Elektriese veld sterkte?
Die elektrostatiese krag per eenheidsladi g wat n stilstaande punt lading gegewe ligging in die elektriese veld sal ervaar
Elektriese veld sterkte?
Die elektrostatiese krag per eenheidsladi g wat n stilstaande punt lading gegewe ligging in die elektriese veld sal ervaar.
Gee n rede hoekom daar geen lesing op die ammeter id wanneer die frekwensie van die invalkende lig gelyk is aan die drumpel frekwensie nie?
Die elektrone sal slegs genoeg energie verkry om die kernkrag te oorkom, maar dal nie Kinetiese energie hê nie, dus kan hulle nie wegvloei