C- Momentum, Impuls, Arbeid, energie en drywing Flashcards
Definisie
Liniêre Momentum
Die produk van die massa en snelheid van die voorwerp.
VEKTOR
Momentum Formule
p=mv
p-momentum simbool (kg.m.s-‘)
Momentum word beïnvloed deur?
°massa [Skalaar]
°Snelheid [vektor ]
Veranderinge in momentum word veroorsaak deur?
°massa wat verander
°Snelheid wat toeneem
°Snelheid wat afneem
° bewegings rigting wat verander.
Newton se tweede wet in terme van Momentum?
Die nettokrag wat op n voorwerp inwerk is gelyk aan die tempo van verandering in momentum.
Fnet =🔺p/🔺t
Wet van behoud van Momentum?
Die totale momentum van n geslote sisteem bly konstant.
Wet van behoud van Momentum formule?
Epvoor = Ep na mv+mv = mv+mv
Definisie
Geïsoleerde sisteem /geslote sisteem
Een wat geen netto eksterne krag het wat daarop in werk nie.
Onelastiese botsing
Is n botsing waarin slegs momentum behoue bly.
Elastiese botsing
N Botsing waarin beide momentum en kinetiese energie behou bly.
Definisie
Impuls
Die produk van die nettokrag en kontak tyd.
Impuls formule?
Fnet🔺t = J = m🔺v
VEKTOR
N. s = Kg.m.s
Selfde rigting ad nettokrag
Verandering in momentum (Impuls)
Word deur verandering in snelheid bepaal
🔺p is die kleinste as 🔺v klein is
🔺p is grootter as voorwerp tot rus is
🔺p baie groot as voorwerp terug bons
Definisie
Arbeid
Die produk van die verplasing en die komponent van die krag parrallel aan die verplasing.
Definisie
Gravitasie potensiale energie
Die energie wat n voorwrrp besit agv sy posisie relatief tot sy verwysings punt.
Definisie
Kinetiese energie
Die energie wat n voorwerp het agv die voorwerp se beweging.
Definisie
Meganiese energie
Die som van die Gravitasie potensiale energie en die Kinetiese energie by n punt.
Definisie
Wet van behoud van energie
Die totale energie in n sisteem kan nie geskep of vernietig word nie, dit kan slegs van een vorm na n ander.
Definisie
Beginsel van die behoud van meganiese energie
In die afwesigheid van lugweerstand of enige ander eksterne kragte, is die meganiese energie van n voorwerp konstant.
Definisie
Werk - energie stelling/ Arbeid-energie stelling
Werk gedoen deur n nettokrag op n voorwerp gelyk is aan die verandering in die Kinetiese energie van die voorwerp.
Definisie
Drywing
Die tempo waarteen werk gedoen word
In watt gemeet
1w=J.s
Definisie
Een watt
Die drywing waar een joule werk gedoen word in een sekonde.
Definisie
Effektiwiteit
Die verhouding van uitsetdrywing tot insetdrywing.
Wnet positief is dan word energie by die sisteem _______?
Gevoeg