Energie In Chemiese Reaksies Flashcards

1
Q

Aktiveringsenergie

A

Die minimum energie benodig vir enige reaksie om plaas te vind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Geaktiveerde kompleks

A

Die onstabiele, hoë-energiesamesteling van atome wat ‘n tussenproduk tussen reaktante en produkte verteenwoordig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Reaksiewarmte

A

Die energie geabsorbeer of vrygestel tydens ‘n chemiese reaksie
🔺H = Ep(produk) - Ep(reagens)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Eksotermiese reaksie

A

‘n Reaksie wat energie vrystel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Endotermiese reaksie

A

‘n Reaksie wat energie absorbeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Positiewe Katalisator

A

‘n verbinding wat die reaksietempo verhoog sonder om self ‘n permanente verandering te ondergaan
- verlaag die altiveringsenergie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly