Chemiese Bindings Flashcards

1
Q

VSEPA

A

Valensskilelektronpaarafstotingsteorie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Elektronegatiwiteit

A

Elektronegatiwiteit van ‘n atoom is ‘n getal wat aandui hoe sterk die atoom sy bindings-elektronpaar aantrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dipoolmoment

A

Die verskil tussen die elektronegatiwiteitwaardes van twee atome wat gebind is in n molekuul

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Netto dipoolmoment

A

Die vektorsom van al die dipoolmomente wat in die molekuul voorkom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly