Elektrostatika en Velde Flashcards
Wet van behoud van lading
Die netto lading van ‘n geïsoleerde stelsel bly konstand gedurende enige fisiese proses.
Polarisasie
Die skeiding van die lading op neutrale voorwerpe asgevolg van ;n naby gelaaide voorwerp.
Coloumb se wet.
Twee puntladings in vrye ruimte of lug oefen kragte op meaar uit. Die krag is direk eweredig aan die produk van die ladings en omgekeerd eweredig aan die vierkant van die afstand tussen die ladings.
Elektriese veld
‘n Gebied in die ruimte waar ‘n elektrise lading ‘n elektrise krag ondervind.
Elektriese veld
Krag per eenheid posetiewe lading.
Ladingkwantisering
Alle ladfings in die heelal is ‘n heelgetal verhouding van lading van 1 elektron.
Elektrostatika
studie van elektrise lading in rus.