Elektromagnetisme Flashcards
1
Q
Elektromagneet
A
magneet gevorm deur elektrise stroom
2
Q
Elektromagnetiese induksie
A
Verandering in magneetveld B induseer stroom I in ‘n geslote geleier.
3
Q
Lenz se wet
A
Die geïnduseerde stroom vloei in so ‘n rigting dat dit ‘n magnetiese veld opstel wat die verandering in magnetiese vloed teenwerk.
4
Q
Farady se wet
A
Die EMK geïnduseer is direk eweredig aan die verandfering in magneetvloed.