Chemie Flashcards
Aktiverings energie
Minimum energie benodig om ‘n reaksie te begin of die energie benodig om ‘n geaktiveerde kompleks te vorm.
Entalpie
Totale gestoorde Ep van die reagense/produkte.
Reaksiewarmte
netto verandering in die chemiese Ep van die sisteem.
Geaktiveerde kompleks
‘n hoë energie tydelike oorgangspunt tussen reaggense en produkte.
Katalisator
‘n stof wat die tempo van die reaksie verhoog maar onveranderd bly aan die einde van die reaksie.
Eksotermies
Reaksie wat Ep verander in termiese energie.
Endotermies
Reaksie wat termiese energie verander in Ep
Oksidasiegetal
(waarskeinlike) lading indien alle bindings elektron oordrag bevat.
Sterk suur
Suur wat heeltemal ioniseer in ‘n waterige oplossing.
Swak suur
Suur wat slegs gedeeltelik ioniseer in ‘n waterige oplosing.
Ionisasie
Reaksie van molekulere stof om ione te produseer.
Disossiasie
Die splyting van ioniese verbinding na sy ione.
Sterk basis
Basis wat ten volle disosieer in ‘n waterige oplossing.
Swak basis
Basis wat sleg gedeeltelik disosieer in ‘n waterige oplossing.
Indikator
Chemiese binding wat van kleur verander afhangende van of dit in ‘n alkaliese meduim of ‘n suur geplaas word
Titrasie
om te bepaal deur ‘n standaard oplossing te gebruik.
Standaard oplossing
Oplossing waarvan die konsentrasie bekend is.
oksideermiddel
stof wat elektrone ontvang
reduseermiddel
stof wat elektrone verloor.