Elektrostatika Flashcards
Neutrale
voorwerp
‘n Voorwerp wat ‘n gelyke aantal
elektrone en protone het.
Positief gelaaide
voorwerp
Voorwerpe met ‘n tekort aan elektrone
Negatief gelaaide voorwerpe
Voorwerpe met n oormaat elektrone
Tribo-elektriese
lading
n Soort kontak elektrifisering waarin sekere materiale elektries gelaai word nadat hulle met verskillende materiale in aanraking kom en dan geskei word
Beginsel van
behoud van
lading
Die netto lading van ‘n geïsoleerde stelsel bly konstant tydens enige fisiese proses by twee ladings maak kontak en word dan geskei.
Beginsel van
lading
kwantisering
Alle ladings in die heelal bestaan uit ‘n heelgetal veelvoud van die lading op een elektron.
Polarisasie
Die gedeeltelike of voltooide polêre skeiding van positiewe en negatiewe elektriese ladings in ‘n stelsel.