Elektriese Stroombane Flashcards

1
Q

Potensiaalverskil

A

Die energie oorgedra per eenheid elektriese lading wat daardeur vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

emk

A

Die arbeid verrig per eenheidlading deur die bron (battery). Dit is gelyk aan die potensiaalverskil gemeet oor die terminale van ‘n battery wanneer geen ladings in die stroombaan vloei nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Terminale potensiaalverskil

A

Die spanning gemeet oor die terminale van ‘n battery wanneer ladings in die stroombaan vloei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Een Coulomb

A

Die lading oorgedra in ‘n geleier in een sekonde as die stroom een ampere is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ohm se wet

A

Die potensiaalverksil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom deur die geleier, mits die temperatuur konstant bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Weerstand

A

Die verhouding van die
potensiaalverskil oor ‘n weerstand tot die stroom in die weerstand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Een ohm

A

Een volt per ampere.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly