Elektriesiteit Flashcards

1
Q

Potensiaalverskil oor die ente van ’n geleier

A

Die energie oorgedra per eenheid elektriese lading wat daardeur vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

EMK

A

Die werk gedoen per eenheid lading deur die bron (battery). Dit is gelyk aan die potensiaal verskil gemeet oor die terminale van ’n battery wanneer geen lading vloei deur die stroombaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ekwivalente (terminale) potensiaalverskil

A

Die potensiaalverskil oor die punte van die battery wanneer ladings deur die stroombaan vloei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Stroom (I)

A

Die tempo waarteen lading vloei. Dit word gemeet in ampere (A), wat dieselfde is as coulomb per sekonde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Weerstand

A

Die verhouding vandie potensiaalverkil oor ’n weerstand (resistor) tot die stroom in die weerstand (resistor)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly