Ekonomiese belang van fungi Flashcards
Watter twee fungi is eetbaar?
Sampioene
Truffles
Watter negatiewe eienskap het sekere fungi?
Party is uiters giftig
Watter eienskap het sekere fungi wat siektes veroorsaak?
Hulle is patogenies
Wat is voorbeelde van siektes wat deur fungi veroorsaak word?
Atleetvoet Kandidiase(sproei van mond, vagina) Omlope Aartappelroes(maak aartappels vrot) Donsskimmel/witroes op wingerd(droog blare uit, behandel met swawel)
Wat is fungi se grootste vyande?
Bakterieë
Wat skei fungi af wat bakterieë beveg?
Skei stowwe(antibiotika) bv. penisillien
Watter tipe fungi is gisswamme/suurdeeg?
Eensellige fungi
Wat is anaerobiese respirasie met konteks tot fungi?
Glukose word gebruik om alkohol, koolstofdioksies en energie te vervaardig
Waarvoor word anaerobiese respirasie gebruik?
Gebruik om wyn en bier te maak
Wat is die borrels in bier?
Koolstofdioksied
Wat is die rol van koolstofdioksied in die rys van brood?
Laat die deeg rys.
Koolstofdioksied vorm blasies wat deeg uitdruk
Wat gebeur met die alkohol wat tydens die rysproses vervaardig word?
Verdamp in die hitte
Wat veroorsaak fungi soos broodskimmel?
Voedselbederf
Waarvoor word fungi gebruik is die voedselvervaardigingsproses(voorbeeld)?
Bloukaas