Algemene kenmerke van Ryk Fungi Flashcards
1
Q
Is fungi prokarioties en eukarioties?
A
Eukarioties
2
Q
Is die meeste eensellig of meersellig?
A
Meersellig
3
Q
Is tallusse meersellig en eensellig?
A
Meersellig
4
Q
Hoe kan fungi in terme van selstruktuur vertoon?
A
Dit hoef nie altyd in verdeel te wees nie
5
Q
Indien daar ‘n massa selle voorkom, hoe vertoon dit?
A
‘n Massa sitoplasma met selkerne kom voor met septums(skeidings) plek plek
6
Q
Waaruit bestaan die selwande van fungi?
A
Sellulose en chitien
7
Q
Waar kom chitien ook voor?
A
In eksoskelette van Phylum Arthropoda
8
Q
As wat berg fungi oortollige glukose?
A
Glikogeen
9
Q
Watter tipe organismes is fungi?
A
Heterotrofies
Saprotrofies
Parasities
Mutualisties
10
Q
Wat is voorbeelde van fungi?
A
Sampioene Skimmel(muf-Rhizopus Stolonifer Voet fungus Omlope Ligene(Swam waarin 'n alg woon)