Ekologiese rol van alge Flashcards

1
Q

Alge word beskou as produseerders. Waarom word dit so gesien?

A

Bevat chlorofil, fotosinteer dus.
Vervaardig energieryke glukose.
Dien as voedsel vir and waterlewende organismes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter belangrike gas vervaardig alge?

A

Suurstof vir ander waterlewende organismes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter organisme is belangrik vir die onderhou van die visbedryf in Suid-Afrika?

A

Plankton

Lok visse, voorsien kos aan visse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die rol van kelpwoude?

A

Produseer voedsel en suurstof
Beskerm organismes in vlak water teen sonlig
Bied skuiling teen predatore
Breek die krag van die branders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Op wat dui die teenwoordigheid van baie alge in varswater?

A

Dit dui daarop dat daar organiese besoedeling plaasgevind het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarvoor word bamboes/kelp landboukundig gebruik?

A

Vir die vervaardiging van kunsmis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waarvoor word see alge in die Ooste gebruik?

A

Word as groente of sushi geëet

Nori genoem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is agar en waarvan is dit gemaak?

A

Dit is ‘n groeimedium waarop bakterieë gekweek word

Van see alge gemaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarvoor word ekstrakte van alge gebruik?

A

Gebruik as stabiliseerders in verf, naellak, tandepasta

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat word vervaardig uit seealge?

A

Mineraalaanvullings

Ryk aan jodium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly