Bou van spirogyra Flashcards
Spirogyra is meersellig, maar hoe vertoon die selle?
Alle selle lyk eenders
Hoe funksioneer elk van die selle?
Selle funksioneer onafhanklik
Wat vorm ‘n groep selle wat langs mekaar lê?
‘n Filament
Watter struktuur is spirogyra?
Tallusse
Hoe vertoon die selle van spirogyra uiterlik?
Silindries
Uit wat bestaan die selwande van spirogyra?
Sellulose, nie algien nie
Wat het die spirogyra sel rondom dit?
‘n Slymlaag
Wat is die funksie van die slymlaag rondom die spirogyra selle?
Voorkom verotting
Vang lugborrels op wat die spirogyra laat dryf
Hoe vertoon die chloroplaste van die spirogyra sel?
Lintvormig en soos ‘n spiraal gedraai
Wat kom op die chloroplaste van spirogyra voor?
Pirenoiede
Wat is die funksie van die pirenoiede?
Berg stysel
Hoe vertoon die chloroplaste van die spirogyra sel?
Lintvormig en soos ‘n spiraal gedraai
Wat kom op die chloroplaste van spirogyra voor?
Pirenoiede
Wat is die funksie van die pirenoiede?
Berg stysel
Wat hou die nukleus sentraal in die spirogyra sel?
Sitoplasma draadjies