EENHEID 4: Alkane en Alkohole Flashcards

1
Q

Hoe word die bindings in alkane beskryf?

A

In die alkaanfamilie van verbindings is al die bindings enkelbindings, waar elke koolstofatoom vier keer aan ander koolstofatome of waterstofatome gebind is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoe kan alkane ook beskryf word

A

Alkane kan ook as koolwaterstowwe beskryf word omdat hulle net koolstof en waterstof bevat, sonder ander elemente.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe word die naam van die eenvoudigste lid van die alkaanfamilie gevorm ?

A

Die naam van die eenvoudigste lid, CH4, word gevorm deur die wortelnaam van een koolstofatoom (‘met-‘) en die familienaam (‘-aan’) saam te voeg, wat ‘metaan’ gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe kan ander eenvoudige familielede van alkane verkry word

A

Ander eenvoudige familielede kan verkry word deur ‘n getal koolstofatome in ‘n keting te verbind en die valensie van koolstof (vier) te voltooi deur waterstofatome by te voeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly