Direkte En Indirekte Rede Flashcards
1
Q
Ek
A
Hy of sy
2
Q
Ons
A
Hulle
3
Q
Julle
A
Hulle
4
Q
Jy
A
Ek,hy of sy
5
Q
Gaan na einde van die sin:
A
Het; is; was; word
6
Q
Gaan voor die werkwoord aan die einde van die sin:
A
Sal; wil; kan; moet
7
Q
Statement
A
Dat => statement => G3 => sê dat…
8
Q
Question
A
Of => question => G3 => vra of…
9
Q
Vraagwoorde question
A
Vraagwoorde => question => G3 => vra wanneer/wat/hoekom etc
10
Q
If the question is addressing a person?
A
Use “vir” :
Mev. Boyce vra vir Jade of sy aan die slaap is.