Die hardloper Flashcards

1
Q

Wat beteken ademstoot?

A

asem/breath

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaroor gaan die gedig?

A

Vergelyk die lewe męt ‘n wedloop waar jy eendag teen die dood gaan verloor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat betekenis het die lidwoord “die” in die titel?

A

Maak dit spsifiek dit gaan oor ‘n spesifieke hardloper.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die rympatroon?

A

Kruisrym.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom is dit ‘n traditionele gedig?

A

Want die strofes is ewe lank, en daar’s ‘n vaste rympatroon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Strofe 1, 2 en 3 is …
Strofe 4 en 5 is …

A

Positief
Negated

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die impak van die ongesiene makker op die hardloper?

A

Het ‘n slegte impak op sy gemoed. Hy ervaar pyn en vrees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waar is daar alliterasie in die gedig?

A

Reel 2 “woeste wedren”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is gepersonifeerd in reel 6 en in reel 13?

A

Die wind wat sy hare lig.
Die dood as ‘n persoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waar is daar Inversie in die gedig?

A

Reel 7 en 12 en 18. Behou die rym (dwangrym), agterplaasing, beklemtoon wending, beklemtoon vrees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is “vreug” in reel 8 ‘n voorbeeld van?

A

Elisie, die moet eintlik vreugde wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die Konnotasie en Denotasie van die “ongesiene makker” reel 13.

A

D - Wys na die ander atleet in die baan langs hom wat hy nie kan sien nie.
K - Wys dit na die dood wat op die ou einde die wedloop gaan wen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat alles is in reel 14 en 15?

A

Herhaling van wie en enjambement.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Daar’s kontras tussen hoe hy gehardloop het en hoe hy nou hardloop.

A

Reel 18 en 4.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

“eendag eerste wees”

A

Assonansie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom het die hardloper se hart wild geklop aan die begin van die wedloop?

A

Hy was opwindig en vol spanning en adrenalien.

17
Q

Wat beteken suiwer?

A

Hy was nie onseker oor sy vermoei nie om te wen.

18
Q
A