Die Hanswors Flashcards
Waaroor gaan die gedig?
‘n Hanswors wat ander mense vermaak ten spyte van sy eie pyn, hartseer en lyding.
Wat maak die titel universeel?
Die afwesige LIDWOORD. die/’n ?
Hoekom is die titel ironies?
Ons dink dat die hanswors se lewe moet gelukkig wees, want hy maak almal lag maar sy lewe is vol pyn en lyding.
Hoekom lag mense vir die hanswors?
Hy het ‘n boggelrug en ‘n vergroeide ruggraat wat skeef groei.
Watter twee tiepe pyne ervaar die hanswors?
‘n Fisiese pyn met sy rug en ‘n emotionele pyn want mense spot hom. Sy kollegas behandel hom nie baie goed nie.
Wat is in reel 1? Wanneer ‘n sin in ‘n ander manier geskryf is?
Omgekeerde woordorde. Dit is voorplasing, dit beklemtoon die hanswors se fisiese gestremheid.
Die rhetoriese vraag in reel 12 beklemtoon hulle … teenoor die hanswors.
venynigheid
“het hulle hom gekoggel” in reel 2 is ‘n voorbeeld van…?
Alliterasie.
Wat is gekontras in strofe 1?
Die pyn van sy kollegas se behandeling van hom en die minder pyn van sy rugraat.
Wat wys die aanhalingstekens in reel 7 tot 8?
Dui op die direkte woorde van sy kollegas oor die spreker van die gedig.
Wat noem die hanswors se kollegas hom sodat lesers weet hulle hou nie van hom nie?
‘n “vent” in reel 8 wat ‘n lelike woord vir ‘n man is.
Wat is “wat doen die vent met sy salaris?” ‘n voorbeeld van?
‘n Rhetoriese vraag.
Haal ‘n voorbeeld van elisie uit reel 9. En verduidelik die funksie.
Elisie. Behou die tempo van die gedig.
Die hanswors drink net op Vrydae. Haal ‘n sins deel uit strofe vier om die stelling onwaar te maak.
“ewige reuk van drank” is ‘n hiperbool vir hoeveel die hanswors drink.
Die hanswors word vergelyk met ‘n aap met die metafoor “aapagtig”. Wat se dit van sy manier om te kleuter?
Hy was rats/vinnig.