Dans van die reen Flashcards

1
Q

Waar vat die gedig plaas?

A

Die Kalahari woestyn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom gaan die gedig?

A

Die blydskap van die diere wanneer dit rein. Wys hoe belangrik rein is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoekom is die bepaalde lidwoord belangrik in die titel?

A

Dui op its spesifik. Hulle vier die rein met dans.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

‘n strofe met ag versreels is ‘n … genoem?

A

oktaaf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

In watter vorm is die gedig?

A

Geen vaste rympatroon nie so dis ‘n vrye vers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die funksie van die leestekens?

A

Dit verstadig die tempo en gee die lesers tyd om die inligting in te neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is daar ‘n inkeping?

A

Om visueel uit te beeld hoe die diere beweeg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is die hoof gedagte in strofe 1,2 en 3?

A

1 - Die woestynbewoners word bewys van die komende reen.
2 - Wys die diere se reaksie op die toekomende reen.
3 - Dit reen nou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom word reen personifieer in die titel?

A

Om te wys hoe dit so ‘n belangrikke rol in die mense se lewe het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Na watter familie-lid word die reen vergelyk met?

A

Suster

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die personifikasie “loer sy skelm” verwys na wat?

A

Die weerlig wat in die verte slaan. Se vir die spreker dat reen kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waar is daar ‘n uitroep in die gedig?

A

Reel 1 - O …

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe kan ons se dat die donderweer ver weg is?

A

“Sy lag saggies”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie is die “sy” in die gedig?

A

Reen/donderweer/weerlig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat bedoel die alliterasie in reel 9 “die werf is wyd”

A

Wys hoe groot die woestyn is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

“Ons suster, ons suster. Jy het gekom. Jy het gekom.” Is ‘n voorbeeld van …

A

Herhaling.

17
Q

Hoe word die spreker bewys van die reen?

A

Sy loer eers skelm oor die berge.

18
Q

Na wat verwys die armbande wat blink en die krale wat skitter?

A

Die weerlig.

19
Q

Hoekom word die dag dat dit reen vergelyk met ‘n bruilof?

A

Dit is ‘n groot en spesiale geleentheid wanneer dit reen. Soos wanneer mense trou en almal vier saam met hulle.

20
Q

Watter vier dinge doen die wilde diere?

A

Hulle - jaag uit die vlakte, dam op die bulktop, wyd rek hulle die neusgate, sluk die wind en buk.

21
Q

Wat is die eerste bewys dat dit begin reen?

A

“fyn spore op die sand”

22
Q

Wie is die kleinvolk?

A

Klein diere wat onder die grond bly.

23
Q

Gee die letterlike en figuurlike betekenis van die vuurpluim.

A

L - Dit is die veer van die berggier.
F - Dit is die kleur van die lig net voor die son agter die wolke gaan.

24
Q
A