Definisies Graad 9 Flashcards
Atoom
Die kelinste deeltjie waaruit alle materie opgebou is
Eksotermiese reaksie
Reaksies wat potensiele energie verander is termiese energie
elEment
‘n Stof wat nie deur chemiese metodes in twee of meer stowwe opgebreek kan word nie
Endotermiese reaksie
Reaksies wat termiese energie verander in chemiese potensiele energie
Indikator
‘n Cemiese stof wat van kleur verander indien dit in aanraaking kom met ‘n suur of ‘n basis
Blou en rooi lakmoes: rooi; blou; pers
Broomtimol blou: geel; blou; groen
Fenoloftaleien: kleurloos; pienk; kleurloos
UI: rooi/oranje/geel; blou/pers; groen
Metaaloksied
Die produk wat vorm wanneer ‘n metaal met suurstof reageer (basis)
Molekuul
Die produk wanneer twee of meer atome chemies bind deur elektrone te deel
Neutralisasie
‘n Chemiese reaksie waartydens ‘n suur met ‘n basis reageer om ‘n sout en water te vorm.
Nie-metaaloksied
Die produk wat corm wanneer ‘n nie-metaal met suurstof reageer. (Alkalie)
pH skaal
‘n Numeriese skaal waarvolgens die suur- of basisgehalte van ‘n stof geklasifiseer word
Roes
‘n Stadige chemiese proses wat plaasvind wanneer yster met suurstof in die teenwoordigheid van water reageer
Verbinding
‘n Stof wat corm wanneer twee of meer verskillende atome chemies met mekaar bind
Metaal + suur
Sout + waterstof
Metaaloksied + suur
Sout + water
Metaalhidroksied + suur
Sout + water