Chapter 17 Flashcards

1
Q

Wie maak Luan die volgende oggend wakker?

A

Sy ouma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom het sy hom wakker gemaak? Noem twee feite.

A

Ontbyt is gereed. Lana en haar ouers gaan kom groet voor hulle ry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waaroor het Luan tot laat die vorige dag wakker gelê?

A

Die fotoalbum in sy ouma se handsak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoe lank gelede dink Luan is die foto’s geneem?

A

10 jare gelede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Het Luan se oupa geleef toe die foto’s geneem is?

A

Ja

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Was Luan se oupa en ouma getroud toe die foto’s geneem was?

A

Ja

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen ouma in die kombuis?

A

Sy neurie ‘n opgewekte deuntjie en dek die tafel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat doen Jackson in die kombuis?

A

Hy maak roereiers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waaroor gesels oom Jackson en ouma Alice gedurende ontbyt? Noem twee feite.

A

Oor mense wat hulle jare gelede geken het, toe hulle nog kinders was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wats sê Lana se pa het hulle gou kom doen?

A

Hulle gaan kom die bekenste (most well known) skaap in die land groet, voor hulle gaan ry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Waarheen stap almal?

A

Skaapkraal toe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoeveel volgelinge het Delores op hierdie stadium?

A

Meer as ‘n duisend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarheen is Lana-hulle oppad? Skryf net die dorp se naam neer

A

Williston

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie daag ook daardie oggend by die plaas op?

A

Sersant Mentoor en Konstabel Steyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wie daag ook daardie oggend by die plaas op?

A

Sersant Mentoor en Konstabel Steyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wanneer die polisieman vra wie Delores is, antwoord Lana dat Delores op () en () is. Die polisieman val Lana in die rede en sê dat sy eintlik () is van die kerkbasaar op (). Hy sê dat hy vir Luan en Lana op () met die skaap gesien het. Hy sê dat () ‘n ernstige saak is. Lana is ()! Sy het gedink dat Luan vir Delores op die () gekoop het. Die polisieman sê dat hulle () toe moet kom en dat Lana se () en Luan se () moet saamkom. Die konstabel wil weet wat hulle met () moet doen.

A

Twitter;Facebook;gesteel;De Aar;foto’s;veediefstal;geskok;veiling; polisiestasie;ouers;ouma; Delores