Chapter 16 Flashcards
Waaraan dink Luan terwyl hy in die bed lê en nie kan slaap nie? (2)
Hy het Lana se soen, hy het aan die gesprek met Ryan gedink.
Wat het Luan gehoop sou gebeur toe hy vroeër die aand saam met Lana hek toe gestap nie?
Dat sy hom weer sal soen
Wat anders dink Luan kan dalk ‘n rede wees hoekom hy nie kan slaap nie?
Dis baie still
Het Luan weer van Ryan gehoor na hulle gesprek?
Ja/Nee
Nee
Wat verstaan sy ouers nie?
Hulle verstaan nie hoekom hy met Ryan en Div vriende is nie.
Wat sê sy ouers gereeld vir hom?
“Dis nie hoe ons jou ken nie, Luan.”
Wat het Luan altyd gevoel?
Dat hy nêrens regte inpos nie.
Waarmee vergelyk Luan skool?
‘n legkaart
Waarom het Luan nooit gedink hy en Ryan sou vriende word nie. Noem ses feite.
Ryan speel vir die eerste span krieket, meisies is mal oor hom en hy is gewild. Sy ouers het hope geld. Hy is slim en hy is altyd vol idees en planne.
Hoe verskil Div en Ryan? Noem vier feite
Hy is nie die grootste uitblinker op skool nie. Dit gaan rof by sy huis. Sy skoolpunte is vrot. Sy skoolklere kom van die klerebank af.
Noem twee dinge wat hulle gedoen het wat hulle moeilikheid laat beland het.
Hulle het die hele skool oortuig om die snoepie te boikot omdat dit so duur was. Hulle het ‘n sespak bier vir Div se verjaarsdag skool toe gevat.
Wat kan Luan nie Van Ryan glo nie?
Dat hy dit aan Div kan doen.
Wat gaan soek Luan in sy ouma se handsak?
‘n selfoonlaaier
Wat sien hy in haar handsak?
‘n fotoalbum
Wie is ook in die foto’s in die album?
Oom Jackson