Chapter 14 Flashcards
Wat is die naam van die plaas waar Luan se ouma indraai?
Rustenvrede
Wie kom na die kar aangedraf?
‘n swart-en-wit skaaphond
Watter woord beskyf hoe sy ouma optree toe hulle stilhou?
Vreemd
Gee ‘n kort beskrywing van die man wat op die stroep uitgestap kom.
‘n ourige kaal-kopman met ‘n blou oorpak. ‘N klein diamantjie glinster in sy een oor. Sy naam is Jackson. Hy is ourige.
“Die man was besig om te skilder.”
Waar/onwaar. Haal aan.
Waar. “Vol groen en geel velfspatsels.”
Wat vra ouma Alice vir Jackson?
Sy vra of Jackson daardie aand ‘n slaapplek vir Luan, haar en Delores het.
Oom Jackson is uit die veld geslaan, beteken hy is baie…
Verbaas
8) Met watter woord beskryf oom Jackson vir ouma Alice?
Onvoorspelbaar
Watter woord sal oom Jackson se skilderye die beste beskryf?
Abstrak
Waaroor gesels oom Jackson en Ouma Alice terwyl hulle koeldrank drink? Noem drie feite.
Luan se ouma se Land Rover, die skougronde en die nuwe skilderye waaraan die oom werk.
Waarheen gaan Luan nadat hy sy koeldrank gedrink het?
Verken die plaas
Lana-hulle is nog nie in Carnarvan nie.
Waar/onwaar. Haal aan.
Waar. “15km van die dorp af”
13) Vir wie bel Luan?
Ryan
Waarvan vertel Luan hom? Noem drie feite.
Hy verkom hom van die road trip met sy ouma, en van Delores en van Lana se pa se fietsry.
Oor wie Luan nie met Ryan praat nie?
Lana