Bl.1-4 (Notas) Flashcards
1
Q
Volgens watter groepe kan die elmente in die periodieke geklassifiseer word?
A
Metale, Nie-metale en Semi-metale
2
Q
Elemente in dieselfde groep(vertikale kolom) het soortgelyke _________ ______________.
A
Chemiese eienskappe
3
Q
Noem die inligting wat elke element op die periodieke tabel se blokkie toon:
A
Die element se:
● Naam
● Simbool
● Atoomgetal (kleiner getal)
● Massagetal
● Atoommassa (die groter getal)