Bl. 82 - 89 Eenheid 1 Verbindings Flashcards

1
Q

Waaruit bestaan alles rondom ons?

A

Materie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n stof?

A

Iets wat uit een soort materie bestaan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe verskil verskillende stowwe van mekaar?

A

T.o.v.
# Hoe dit lyk
# Hoe dit saamgestel is
# hoe dit ruik
# hoe dit proe ens.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer elemente

A

Die boustene van materie. Dit kan nie in eenvoudiger stowwe afgebreek word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer verbindings:

A

Iets wat bestaan uit verskillende elemente wat chemies met mekaar verbind is. (Kan in eenvoudiger stowwe afgebreek word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is mengsels?

A

‘n Kombinasie van twee of meer stowwe (kan verbindings en element wees) waarin elke stof sy kenmerke behou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die periodieke tabel?

A

‘n Tabel wat elemente met soortgelyke chemiese en fisiese eienskappe bymekaar sit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoeveel elemente is al positief geïdentifiseer?

A

118

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoeveel van die elemente kom natuurlik voor?

A

94

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe kom die ander elemente voor?

A

Wetenskaplikes het die res met behulp van kernreaksies vervaardig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die 3 groepe waarin elemente verdeel word:

A

Metale, halmetale (metalloïede) en niemetale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoeveel van die elemente is metale en waar kom hul voor.

A

Vier vyfdes, hul kom aan die linkerkant voor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waar kom Niemetale voor en wat skei die metale en niemtale op die Periodieke tabel?

A

Aan die regterkant en 7 halfmetale vorm die grens tussen die twee groepe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat het baie drukvorm Periodieke tabelle om ook die skeiding tussen metale en niemtale aan te dui?

A

‘n Dik stippellyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem die tipe groep metale van die volgende voorwerpe:
Goud
Kwik
Koolstof

A

Geel metaal
Vloeibare metaal
Swart niemetaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Voltooi:
Die __________ en ___________ eienskappe van die metale verander ___________ vanaf dié metale tot die niemetale soos ons van ________ na ______ beweeg.

A

Chemiese en fisiese; geleidelik; links; regs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Noem 9 eienskappe van metale:

A

Metale: (BBGGSSVP)

Blink gewoonlik en kan maklik gevryf word.
□ Is buigbaar en kan in dun drade uitgetrek word.
□ Is goeie geleiers van hitte.
□ Is grys,behalwe vir goud en koper
□ Is gewoonlik sterk en kan swaar gewigte dra (bv. die staalraamwerke van groot geboue)
□ het hoë smeltpunte, maar indien dit genoeg verhit word sal dit smelt.
□ Is vaste stowwe (behalwe vir kwik wat ‘n vloeistof by kamertemperatuur is)
□ Is pletbaar en kan in verskillende vorms gehammer of gerol word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Watter groep elemente is meer eenders teenoor mekaar

A

Niemetale verskil meer van mekaar as metale.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Noem 7 eienskappe wat niemetale in gemeen het:

A

Niemtale: (deskhop)
● Is geneig om ‘n laer digtheid te hê
■ Is slegte geleiers van elektrisiteit. (Grafiet wat uit koolstof bestaan is ‘n uitsondering, want niemetale is gewoonlik isolators)
■ ● Is vaste stowwe of gasse teen kamertemperatuur, (behalwe vir broom wat ‘n vloeistof is)
■ Verskillendekleure
■ Is slegte geleiers van hitte (behalwe vir diamant wat die beste termiese geleier is)
■ Meeste niemetale is bros met ‘n dowwe oppervlak wanneer dit in die vorm van ‘n vaste stof is.
● Niemetale het gewoonlik ‘n lae smeltpunt en kookpunt. Dit is in meeste gevalle sagter as metaal. ‘n Diamant is ‘n uitsondering omdat dit baie hard is en die hoogste smeltpunt het.

20
Q

Het halfmetale meer metaal- of niemetaal eiensksppe?

A

Meer niemetaal eienskappe

21
Q

Noem een vb van halfmetale se metaal en niemetaal eienskappe:

A

: Dit lyk soos metale, maar is bros.

22
Q

Noem die sewe halfmetale:

A

Boor (B), silikon (Si), germanium (Ge),arseen (As), antimoon (Sb), telluur (Te) en polonium (Po).

23
Q

Watter element word ook soms as ‘n halfmetaal geklassifiseer?

A

Astaat (At)

24
Q

Waar word hierdie halfgeleiers gebruik?

A

In die elektronikabedryf

25
Wie/wat kort die name van elemente af?
Chemici
26
Watter letters is altyd hoofletters?
Die eerste letter van 'n simbool, tweede een is 'n klein letter.
27
Wat is die volgende simbole: Co CO
Co = Kobalt CO = Formule vir die koolstofmonoksied-molekuul
28
Waar is die atoomgetal van 'n simbool in die blokkie?
Dis die kleiner getal bo die simbool
29
In watter volgorde is die elemente rangskik?
In volgorde van toenemende atoomgetalle. Dit begin by H wat no. 1 is.
30
Waar word die massagetal gevind?
Dit is die groter getal in die blokkie en word onder gevind
31
Wat is die groepe in die periodieke tabel?
Die vertikale kolomme in die Periodieke Tabel.
32
Hoe word die groepe genommer?
Van 1 tot 18 van links na regs
33
Wat is die name van grorpe: 1 17 18
Akalimetale Halogene Edelgasse
34
Voltooi: Al die elemente van dieselfde groep het ________________ ____________ ________________.
Soortgelyke chemiese eienskappe
35
Wat word die horisontale rye genoem?
Periodes
36
Hoe word die periodes genommer?
Van 1 tot 7 van bo na onder
37
Voltooi: Die _______ elemente kan met een of ______ van die ander elemente ________ om verbindings te ______.
Meeste; meer; reageer; vorm
38
Waar of vals: Die eienskappe van verbindings verskil van dié van die afsonderlike elemente waaruit dit saamgestel word.
Waar
39
Waterstofgas_______ in suurstofgas om ________ te vorm
Brand, water
40
Uit watter dele bestaan water en wat is sy formule?
Twee dele waterstof, een deel suurstof Formule: H2O
41
Wat doen 'n formule?
Dit lig ons in oor die tipe elemrnte in fie verbinding en die getal atome van elke element in die verbinding.
42
Wat is NaCl?
Die formule vir Natriumchloried
43
Waarna verander chloor in 'n verbinding se naam?
Chloried
44
Wat is ammoniak se formule?
NH3
45
Vul die ontbrekende voorvoegsels in verbindings of nommers in: Een= Tetra= Drie= Di=
Mono Vier Tri Twee
46
Gee die formules vir: Koolstofmonoksied Swawaltrioksied Koolstofdioksied
CO SO3 CO2