Bl. 4 - 6 Flashcards

1
Q

Noem 5 oorsake van die Tweede Wêreldoorlog

A

○ Duitse weerstand teen die Vrede van Versailes
○ Die Groot Depressie- Mense was werkloos en arm.
○ Opkoms van Nasionalisme - trots om ‘n Duitser te wees en veg vir die voortbestaan van Duitse volk.
○ Opkoms van Militarisme - almal wil in beheer wees van grondgebied met behulp van wapens ov geweld.
○ Magshonger - Hitler het ‘n magsobsessie gehad. Hy glo die Duitsers (Ariese ras) is beter as ander nasies en moet die wêreld beheer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die oorlogsterm vir ‘n vinnig en onverwagste aanval?

A

Blitzkrieg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie het Duitsland binnegeval aan die begin van die oorlog?

A

Pole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wie het hom by Duitsland aangesluit tydwns die blitzkrieg teen Poland?

A

Bennito Mussolini van Italië

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat was Duitsland se lugmag se naam?

A

Luftwaffe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is kamakazee’s?

A

Japanese selfmoord-vlieëniers. Hulle het met hul vliegtuie teen die vyand se skrpe en geboue vasgevlieg en sodoende verwoesting gesaai.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer het Japan Pearl Harbour, Hawaii aangeval?

A

7 Desember 1941

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoekom het Amerika ook deel geraak van die oorlog?

A

Hawaii (die eiland in die Stille oseaan aan die Weskus avn Amerika) is een van Amerika se state en hulle het geen keuse gehad as om deel van die oorlog te raak na die aanval op Pearl Harbour nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom het Japan Amerika aangeval?

A

Omdat Hawaii naby aan Japan is en om Nederlandse dn Britse hulpbronne (veral olie) in die Stille Oseaan te bekom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Beskryf die aanval op Pearl Harbour

A

Die Japanese het met skepe naby aan Hawaii gevaar en toe meer as 300 vliegtuie laat opstyg en baie laag gevlieg sodat die radar nie hul teenwoordigheid kon op tel nie. Dit was Sondagoggend vroeg en die Amerikaners was heeltemal onkant gevang. Dit was ‘n slagting binne die hawe. Oorlogskepe het gesink terwyl hulle binne Pearl Harbour geanker was en vliegtuie is op die vliegvelde verwoes voor hul kon opstyg. As ‘n soldaat (matroos) in die vloot het hulle op die skepe gebly. Baie van hierdie matrose het binne hierdie bote wat gesink het, gesterf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Beskryf Operasie Barbarossa (die Duitsers se grootste oorlogsfout)?

A

Duitsland het Rusland binne geval. Dit was ‘n fout omdat hulle dit in die winter gedoen het en dit was baie koud. Die Duitse en Italiaanse soldate het “frostbite” gekry, terwyl die voertuie en tanks se diesel gevries het teen temperature so koud soos -40°C. Hulle kon al Stalingrad (naam is nou St Petersburg) se liggies sien toe dit skielik begin sneeu het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter 2 generale het geveg in Noord-Amerika?

A

Die Britte se Generaal Montgomery en die Duitsers se Grneraal Erwin Rommel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het alles gebeur terwyl/voor die Duitse generale in Rusland oorgegee het?

A

Op die stadium het die Britte se lugmag, die RAF (Royal Air Force0 die Duitse stede begin aanval. Die Italiaanse koning het nou vir Mussolini in hegtenis geneem en die Geallieerdes begin ondersteun. Hy het besef dat die Duitsers nie meer die oorlog kon wen nie. In Rusland het Hitler ss gwneraals besef die oorlog is verby en het oorgegee. Hitler was baie kwaad toe hy dit hoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat was D-day en wanneer het dit plaasgevind?

A

Dit was die dag toe die Geallieerdes weer vir die eerste keer voet op die vasteland Europa (Normandie in Frankryk) gesit het. Op 6 Junie 1944

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Beskryf die gebeure op D-day

A

Hulle het geland op die strande van, onder anderre, Normandy (Frankryk). Die Geallieerdes he “dummy” bote gemaak om die Duitsers te mislei. Intussen het Hiyler sd generale hom probeer vermoor deur ‘n bom in sy aktas te plaas tydens ‘n vergadering. Die tasis egtergeskuif en die poging is ‘n mislukking. Hitler se manne het egter besluit dat Rkmmel een van die skndebokke was en hom oorreed om ‘n sianied-pil te drink wat vjnnig sy dood veroorsaak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat was die V1 en V2 wapens?

A

Dit was ‘n vliegtuig met ‘n bom (V1) en ‘n vuurpul (V2).

17
Q

Beskryf Hitler se dood

A

Hitler is nou in sy bunker in die Duitse hoofstad (Berlyn) vasgekeer. Kort voor sy dood het hy eers net Eva Braunn getrou. Hy het hulle albei nog dieselfde aand geskiet. Kort daarna het die Russe by Hiyler se bunker aangekom.

18
Q

Hoe is die oorlog teen Japan beëindig?

A

Toe atoombomme op Nagaski en Hirosjima gegooi is.

19
Q

Wie het die einde van die ootlog as V-day gedoop?

A

Sir Winston Churchill

20
Q

Bespreek die verloop van die Tweede wêreldoorlog

A

¤ Duitdland val Pole in 1938 blitsvinnig binne. (Blitzkrieg) Duitsland het Pole se vliegtuie platgeskiet nog voor hulle kon opstyg.

¤ Bennito Mudolini van Italië het hom nou ook by Duitsland aangesluit. Duitsland se lugmag, naamlik die Luftwaffe was baie belangrik in die Blitzkrieg aangesien enige aanvaller wat die lugtuim beheer, die geveg beheer.

¤ Japan was ook deel van die oorlog aan die Sentrale magte se kant saam met Italië en Duitsland. ‘n Krnmerk van die Japanese was hul selfmoord vlieëniers bekend as Kamakazee. Hulle het met hul vliegtuie teen die vyand se skepe dn geboue vasgevlieg en sodoende verwoesting gesaai.

¤ Op 7 Desember 1941 maak Japan die fout om die VSA bg Pearl Harbour, Hawaii, aan te vsl. Hawaii is ‘n eiland aan die Weskus van Amerika, in die Weskus van Amerika, en is een van Amerika se state. Na die gebeurtenis het die Amerikaners nie ‘n ander keuse gehad as om ook derl van die ootlog te raak nie.

¤ Die rede waarom Japan Amerika aangeval het, aas omdat Hawaii naby aan Japan is en om die Nederlandse en Britse hulpbronne (veral olie) in die Stille Oseaan te bekom.

¤ Die Japanese het met skepe tot naby Hawaii gevaaren toe meef as 300 vliegtuie laat opstyg en baie laag laat vlieg sodat die radar nie hul teenwoordigheid kon optel nie. Dit was Sondagoggend vroeg en die Amerikaners is heeltemal onkant gevang.

¤ Dit was ‘n slagting binne die hawe. Oorlogskepe is gesink terwyl hulle binne Pearl Harbour geanker was en vliegtuie is op die vliegvelde verwoes voor hul kon opstyg. As ‘n soldaat (matroos) op die vloot was het hulle op die skip gebly. Baie van die matrose het binne hierdie bote wat gesink het, gesterf.

¤ Duitsland se gtootste fout tydens die oorlog was om Rusland binne te val tydens Operasie Barbossa, omdat hulle dit tydens die uiterse koue winter gedoen het. Die Duitse en Italiaanse soldate het het “frostbite” gekry, terwyl die voertuie en tanks se diesel gevries het teen temperature so koud soos -40°C. Hulle kon al Stslingrad (nou St Petersburg) se liggies sien toe dit skielik begin sneeu het.

¤ In Noord-Afrika was die geveg tussen die Btitse Generaal Montgkmery en die Duitsers ser Generaal Erwin Rommel. Op die stadium het die Britte se lugmag, die RAF( Royal Air Force) die Duitse stede begin aanval. Die Italiaanse koninghet nou vir Mussolini in hegtenis geneem en die geallieerdes begin ondersteun. Hy het besef dat die Duitsers nie meer die oorlog kan wen nie. In Rusland het Hitler se generaals besef die oorlog is verby en oorgegee. Hitler was baie kwaad toe hy dit hoor.

¤ Die 6de Junie 2944 was dit D-day. Dit was die dag toe fie geallieerdes weer vir did eerste keer voet op die vasteland Europa (Notmandie in Frankryk) gesit het.

¤ Hulle het geland op die strande van, onder andere,Normandy (Frankryk). Die geallieerdeshet “dummy” bote gebruik om die Duitsers te mislei. Intussen het hulle Hitler ptibeer vermoor deur ‘n bom in sy aktetas te plaas tydens ‘n vergadering. Die tas is egter verskuif en die poging was ‘n mislukking.

¤ Hitler se manne het egter besluit dat Rommel een van die sondebokke was en het hkm oorreed om ‘n sianied pil te drink wat vinnig sy dood veroorsaak het.

¤ Hitler se laaste poging, met die oog op die oorwinning was die V1 en die V2 wapens. Dit was ‘n vliegtuig met ‘n bom (V1) en ‘n vuurpyl (V2). Dit was egter te laat ontwerp. As dit ‘n paar maande vroeër was het Duitsland dalk die oorlog gewen.

¤ Hitler is nou in sy bunker in die Duitse hoofstad (Berlyn) vasgekeer. Kort voor sy dood hethy met Eva Braunn getrou. Hy het albei nog dieselfde aand geskiet. Kort daarna het die Russe by Hitler se bunker aangekom. Die oirlog teen Jspan is beëindig toe atoombomme op Nagasaki en Hitosjima gegooi is. Die einde van die oorlog is deur Sir wjnston Churchill gedoop as V-day (Victory day)