Bl. 1 - 3 Flashcards

1
Q

Wanneer het die Tweede wêreldoorlog uitgebreek?

A

3 September 1939

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer het WO2 geëindig?

A

1945

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Benoem die twee kante van die oorlog

A
  1. Sentralemagte/Spilmondhede
  2. Geallieerdes
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem die lande waaruit die 2 groepe bestaan het:

A

Sentralemagte
Duitsland, Italië, Japan en Oostenryk

Geallieerdes
Brittanje, Frankryk, Rusland, VSA (1941)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Lys 3 lande wat in WO2 neutraal was

A

Switserland, Spanje en Swede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem 4 hooflande en hul leiers tydens WO2

A

> Sir Winston Churchill : Brittanje
Franklin Roosevelt : VSA (Amerika)
Joseph Stalin : Rusland
Adolf Hitler : Duitsland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat was een van die hoofredes vir die uitbreek van WO2?

A

Aan die einde van WO1 (1914-1918) is die Vrede van Versailles onderteken, wat Duitsland baie swaar gestrafhet vir hul aandeel in die uitbraak van WO1. Meestr kenners beskou dit as die hoofrede vir die uitbraak van WO2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 3 hoofbepalings van die Vrede van Versailles

A
  1. Duitsland mag nie herbewapen nie.
  2. Duitsland moes van hul grondgebied afstand doen.
  3. Duitsland moes oorlogskuld (boetes) betaal.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer het die aandele-mark in duie gestort?

A

1929

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat het in 1933 gebeur?

A

Die Groot Depressir het sy hoogtepunt bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat was die Groot Depressie?

A

‘n Tydperk toe mense baie arm was en werk baie skaars was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Gee ‘n vb wat verduidelik hoe min geld werd was tydens die Gtoot Depressie

A

Geld was so min werd dat mense in Duitsland ‘n kruiwa nodig gehad het om al die geld te kon dra om slegs ‘n brood te koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watse party was tydens die Groit Depressie gestig?

A

Die Nasionale Sosialistiese Duitse Arbeidsparty (Nazi-party)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waaroor het die Nazi Party hulself beywer?

A

Hierdie partyeen ander soos dit “beywer hulle vir die sake watalledaagse Duitser raak en beïnvloed.”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar is Hitler gebore?

A

Oostenryk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Watter rang het Hitler in die weermag tydens WO1 behaal?

A

Die rang van korporaal

17
Q

Wat was die Ruhr?

A

Dele van Duitsland wat deur Frankryk en Belgieë in 1923 gevat is omdat Duitsland nie hul oorlogskuld kon betaal nie.

18
Q

Definieer ‘n staatsgreep:

A

Dit is wanneer ‘n groep mense in ‘n land ontevrede is met die regering en poog om dit deur middel van geweld (militêre mag) oor te neem en daarna self die land te regeer.

19
Q

Waarvoor het Hitler tronk toe gegaan in 1923?

A

Sy poging om die regering oor te neem d.m.v ‘n staatsgreep.

20
Q

Wie het Hitler se boek geskryf en wat was die boek se naam?

A

Rudolf Hess het sy boek, Mein Kampf (My stryd) geskryf.

21
Q

Hoe het mense Hitler aangespreek?

A

As Mein Führer (My leier/vader)

22
Q

Wanneer het Hiyler kanselier geword?

23
Q

Watter tipe regering was Duitsland voor Hiyler dit na ‘n diktatorskap verander het?

A

Demokrasie

24
Q

Noem 3 belangrike gebeurtenisse en hul datums voor die uitbraak van WO2

A

1936 - Rynland word deur Duitsland geannekseer.
1938- Hitler annekseer Oostenryk (Austria)tydens die “Oorlog van die blomme”. Duitsland annekseer ook Tsjeggo- Slowakye nadat hy die wêreld beloof het hy sal nie.

25
Hoekom was die oorlog verklaar?
Omdat Duitsland Poland aangeval het en Brittanje en Frankryk hulke beloof het om Poland te beskerm.
26
Bespreek die aanloop tot die Tweede Wêreldoorlog
■ Hitler is in Oostenryk gebore en sluit by die Duitse weermag aan tydens WO1. Hy vorder nooit hoër as die rang van korporaal nie. Na die oorlog sluit hy aan by die Nasionale-Sosialistiese Duitse Arbeidsparty (Nazi-party). Hitler en die Nazi's was, onder andere, kwaad oor die bepalings van die Vrede van Versailles, want dit het 'n swaar ekonomiese las op die Duitsers geplaas. Meeste mense in Duitsland was baie arm na WO1.(1914-1918) ■In 1923 vat Belgiëen Frankryk dele van Duitsland vir hulself nadat Duitsland nie instaat is om hul oorlogskuld te betaal nie. Die gedeelte se naam was die Ruhr. Teen hierdie tyd het die Nazi-party reeds groot ondersteuning onder die Duitse volk gehad. ■ In 1923 poog Hitler ook om die regering oor te neem d.m.v. 'n staatsgreep. Die poging misluk egter en hy gaan tronk toe. In die tronk besluit hy om sy boek naamlik, Mein Kampf (My Stryd), te skryf. Hy skryf dit egter nie self nie, maar Rudolf Hess skryf dit terwyl Hitler dikteer. ■ Hitler is deur almal aangespreek as Mein Führer (My leier/vader). In 1933 het Hitler die verkiesing in Duitsland gewen en sodoende die kanselier (president) geword - presies 10 jaar na sy mislukte staatsgreep. Duitsland verander van 'n demokrasie na 'n diktatorskap. Duitsland begin herbewapen alhoewel die Vrede van Versailes hul verbied het.