Alle Flashcards

1
Q

Wat is soortname?

A

Dit is selfstandige naamwoorde, name gee aan dinge wat tasbaar en sienbaar is.
Dit kan ook meeste in meervoud en verkleining vorm geplaas word
Kan beskryf word deur byvoeglike naamwoord

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is bywoorde?
Vaste verbindings?
Volgorde?

A

Dit beskryf werkwoorde.
Dit staan naby aan die werkwoord, ‘n verbinding.
Tyd, wyse, plek(as meer as een bywoord gebruik word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is bysinne?

A

Dit kan byvoeglike: (Beskryf onderwerp en/of voorwerp) of bywoordelike: (Beskryf werkwoord) bysinne wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is Hakies?

A

Dit is nog inligting wat in’n sin geplaas is-Partese genoem

Hou inligting in hakies kort en bondig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is Afkappingsteken?

A
I, o, u eindig
Eiename-e of s eindig(nie uitgespreek word nie)
Letters
Syfers
Simbole
Afkortings
Tussenwerpsels
Aanduiding dat klank nie uitgespreek word nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is Afleidings?

A

Woord wat bestaan uit en/of:
Agtervoegsel
Voorvoegsel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is Feite?

A

Dit is is waarhede(inligting)

Soos bv:Datums, plekname, beste getuienis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is Menings?

A

Opinies(nie gebaseer op feite nie)

Ek dink, ek belowe, dit behoort, ek wonder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly