Voornaamwoorde Flashcards
1
Q
Persoonlike
A
Ek, jy, ons, julle, hulle, hy, dit, jou, my.
Ek:my, ons:ons, jy:jou, u:u, julle:julle, hy:hom, sy:haar, dit:dit/hy, hulle:hulle
2
Q
Besitlike
A
My, jou, joune, myne, ons s’n, julle s’n, syne, hare, hulle, se
3
Q
Betreklik
A
Wat, waarop, wie se, wie, waaroor
4
Q
Vraende
A
Wie, wat
5
Q
Onpersoonlik
A
Dit, daar
6
Q
Onbepaalde
A
‘n Mens, niemand, enigeen, hulle, die mense, iemand.
7
Q
Wederkerend
A
Petrus:hom
Sarie:sy
8
Q
Wederkerige
A
Mekaar
9
Q
Aanwysend
A
Hierdie, sulke, dié