Aktiwiteit 4 Flashcards
1
Q
Die veerkeersman het my ma * omdat sy op haar selfoon gepraat het.
A
Beboet
2
Q
Die verbruikers wil graag ‘n klag * teen die verwwardiger van die kos.
A
Indien
3
Q
Die dokter * haar pasient om vas te stel wat verkeerd is.
A
Ondersoek
4
Q
Die predikant het mn besoek by die siek man in die hospitaal *
A
Afgelê
5
Q
Ons is baie trots op die atleet se * in die 100 m resies.
A
Prestasies
6
Q
Die sjef sal vanmiddag ‘n nuwe dis aan die fynproewe *
A
Opdien/Voorsit
7
Q
Die rekenmeester is in hegtenis geneem omdat hy bedrog * het
A
Gepleeg