Afrikaans here be dragons Flashcards

1
Q

noem enige twee woorde in die gedig wat n mens aan n reis laat dink.

A

Kaart
Pole parys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

in die gedig noem verseie dinge in verband met die internet wat vergelyk kan word met die drake en seemonsters van die ou tyd, byvoorbeeld hekse in reel 12. noem enige ander twee.

A

trojaanse perd
Religie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

in die eerste 16 reels van die gedig isi die spreker vol selfvertroue. watter reel laat mens so dink?

A

r.9
“ons weet pa”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

watter woord in die gedig kan dui op kuber kriminele wat die internet gebruik om geld te steel?

A

komperkraak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

in reel 3 en 10 is daar voorbeelde van personifikasie.

skryf die voorbeeld neer

A

My muis surf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

hoekom is personifikasie doeltreffend in die gedig?

A

gaan oor n verhouding tussen pa en seun

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

waarom is reel 16 een reel op sy eie en nie deel van n langer strofe nie?

A

Beklemtoon sy soeke na vryheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

twee woorde word beklemtoon in die gedig deur die gebruik van aksenttekens
watter woorde is dit?

A

weet brein

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly