Afrikaans Flashcards
Leestekens
Hoofletters
Punt
Komma
Hokies
Vraagteken
Uitroepteken
Bywords van tyd:
Today
Vandag
Never
Nooit
Now
Nou
Recently
Onlangs
Before
Voorheen
Earlier
Vroeër
Later
Later
Yesterday
Gister
Bywoorde van wyse:
Happy
Gelukkig
Angry
Kwaad
Brave
Braaf
Fast
Vinnig
Hard
Hard
Slowly
Stadig
Bywoorde van plek:
Above
Bo
Under
Onder
Here
Hier
There
Daar
Off
Af
Inside
Binne
On
Op
Outside
Buite
Put in correct order:
In haar boek haar huis werk Die meisie netjies elke dag om goeie pute te kry doen.
Doe meisie doen elke dag haar huis werk netjies in haar boek om goeie pute te kry.
Vergelyking:
So still soos ń…
Muis
So lig soos ń..
Veer
So sterk soos ń…
Bees
So siek soos ń…
Hond
So soet soos…
Stroop
So regob soos ń…
Kers
So vinnig soos…
Blits
So dood soos ń…
Mossie
So oud soos die…
Berge
Verlede tyd:
Is
Was
Wil
Wou
Moet
Moes
Kan
Kon
Exception:
Het
Gehad
Die Botha’s het ń mooi huis.
Die Botha’s het ń mooi huis gehad.
Lily hou van sport.
Lily het van sport gehou.
Negatief:
Ek slaap.
Ek slaap nie.
Dit is ń sonnige dag by die skool.
Dit is nie ń sonnige dag by die skool nie.
Imand
Niemand
Êrens
Nêrens
Iets
Niks
Ooit
Nooit
Die sebras sien iets by die waterpoel.
Die sebras sien niks by die waterpoel nie.
Opsomming
Opskrif (heading)
Even kort paragraaf (one short paragraph)
Net die hoof idees (only the main ideas)