3.3 Voedselkettings en 4.1 ANTWOORD TOT DIE OMGEWINGSPROBLEEM Flashcards
Wat is outotrofe?
Definisie - Organismes wat sonlig energie kan gebruik om H 2O en CO 2 om te skakel na glukose
Wat is biomassa?
Definisie - Die totale massa van organiese materiaal by elke trofiese vlak
Wat is Heterotrofe?
Definisie - Organismes wat nie hulle eie voedsel maak nie
Noem die 5 Verbruikers
- Aasvreters/detrivore
- Herbivore
- Karnivore e
- Omnivore
- Ontbinders
Hoeveel % van energie word van 1 trofiese vlak na ‘n volgende oorgedra
10%
Noem die hoof trofiese vlakke
Produseerders, verbruikers en ontbinders
Beskryf die voedelketting en gee voorbeelde by elke trofiese vlak
Primere produseerders - Gras
Primêre verbruikers - Springkaan
Sekondêre verbruikers - Slang
Tersiere verbruikers -
Valk
Ontbinders - Fungi
Beskryf n ekologiese piramiede
Definisie - Ekologiese piramiede wys die verwantskap tussen verbruikers en produseerders op verskillende trofiese vlakke in die ekosisteem
Watter vlak van die ekologiese piramiede het die meeste energie
Primere produseerders
Watter vlak het die meeste organismes?
Primere produseerders
Watter vlak het die minste organismes?
Tersiere verbruikers
Watter vlak het die minste energie?
Tersiere verbruikers
Hoekom word mense beskryf as die organisme wat intelektueel dominant is
- Mens is nie die vinnigste, grootste, sterkste of mees vrugbaar maar domineer steeds
- Intellektuele kapasiteit het gelei tot die tegnologiese revolusie
- Spesie wat sy habitat vernietig
Hoe modifiseer die mens die natuurlike ekosisteem
- Subtiele vs drastiese verandering
- Mutante
- Klone Genetiese manipulasie
Beskryf biodiversiteit
Verskeidenheid van lewende organismes in ‘n spesifieke landelike of akwatiese ekosisteem