1.2 Struktuur en komposisie van die ekosfeer Flashcards
Noem die 3 aanpassings van elk tot terrestrial ekosisteme (humiditeit, lig en temperatuur)
Himiditeit - stomata, dorings, eksoskelet
Lig - hoogte, groot blare, nagtelike aktiwiteite
Temperatuur - poikiloterms, homioterms
Noem 3 aanpassings van elk tot akwatiese ekosisteme (lig, water beweging en druk)
Lig - pigmente, vorm, bioluminescence
Water beweging - vas aan oppervlakte, skuiling, ronde vorm
Druk - plat liggamsbou, swem blaas, hidrodinamiese vorm
Wat is die definisie van wind
Wind is die horisontale beweging van lug wat voorkom agv ‘n lugdruk verskil tussen twee lugmassas
Noem die belangrikheid van wind
- Adveksie van vogtige lug vanaf oseaan na die land
- Vermenging van atmosferiese gasse
- Bestuiwing, verspreiding van sade
Noem die 3 kondisies vir vuur
- Genoegsame akkumulasie van organiese materiaal
- Droë weersomstandighede
- ‘n Bron van aansteking
Wat is die impak van vuur op die ekosisteem
- Verminder dooie en droë organiese materiaal
- Stel fosfor, kalsium, kalium en ander vry
- Stikstof in die atmosfeer vrygestel
Noem eienskappe van vuurbestandheid by plante
- Ondergrondse stingels
- Lugdele gaan jaarliks dood
- Dormante ondergrondse knoppe
Noem eienskappe van vuurverdraagsaamheid
- Onverdraagsaam virskadu
- Vereis mineraalryke grond
- Vol sonlig vir ontkieming en groei van sade
Noem en besryf die 3 gemeenskappe wat deur vuur geonderhou word
- Lang blaar denne woude
– Lae hitte
– 10 jaar siklus - Mammoetboom woud
– Gematigde hitte , alles behalwe blaredak
– 15-20 jaar siklus - Fynbos / Fynbos
– Hoë hitte-blaredak brand
– 10-15 jaar siklus