1.3 Flashcards
1
Q
toestelle vir swaksiende/blinde mense
A
- braile sleutelbord en braile vertoontoestel
- vergrotingstoestelle
- sleutelborde met baie groot sleutels
- brialle drukkers
2
Q
Toestelle vir gehoorgestremde- doowe mense
A
teostelle wat vibraise in plaas van klank voortbring
3
Q
toestelle vir mense met motoriese beheer probleme
A
- werk met oogbeweging
- werk met kopbeweging
- sleutelborde met groot sleutels
- trackballs
- joysticks
- toestelle met voetpedale beheer
- suig en blaastoestelle
4
Q
Noem ander instellings om rekenaars vir gestremde gebruikers meer toegangklik te maak.
A
- Groter skerms
- spesiale kontrasterende kleurskemas
- teks tot stem apps en nutsprogramme
- stemherkinggingsprogramme
- Google voice search
- vibreer