1.2.a Flashcards

1
Q

Hoekom is dit belangrik om ergenomie te oorweeg met die aankoop van n muis

A

Behalwe vir tik, spandeer jou hand die meeste tyd op n muis waneer jy op n rekenaar werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die voordele van n ergonomiese muis ontwerp

A
  • Dit hou jou hand meer ontspanne en natuurlik geposisioneer
  • verminder die risiko van karpale tonnelsindroom
  • n Muisblad met n gewrigstrut kan ook die spanning op n mens se gewrig verminder
  • n vertikale muis is baie gemaklik en is ontwerp op so n manier dat jy nie hoef jou voorarm te draai nie.
  • Die knoppies is amper 90 grade teenoor die oppervlakte waaroor die muis beweeg.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die risikos wat geassosieer word met menslike toevoerteostelle

A
  • Sekuriteit
  • akkuraathied en geldigheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Brei kortliks uit op sekuriteit risikos wat met menslike toevoer toestelle geassosieer word

A
  • Daar bestaak sagteware wat gebruikerstoevoer kan opneem. hierdie sagteware is in staat om elke sleuteldruk op te neem, en kan selfs volg waat die muis doen op die skerm.
  • Dit word gewoonlik sonder die gerbuiker se wete of toestemming opgelaai.
  • Dit word n keylogger genoem, en is deel van spyware.
  • Dit kruip weg in n trojan horse.
  • Dit is malware
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Brei kortliks uit op akkuraathied en geldigheid risikos wat met menslike toevoer toestelle geassosieer word

A
  • mense maak foute waneer hulle date invoer, en kan dus onnakuraat wees.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat word OCR sagteware voor gebruik

A

Om geskandeeerde beelde van teks om te skakel na teks wat in n woordverwerker geredigeer kan word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is kantoorouitomatisering

A

Groot dokumente wat uit baie bladsye bestaan kan ingeskandeer word en in n enkele digitale leer saamgestel word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Brei uit op die voordelige aspekte van kantooroutomatisering

A
  • Elektroniese kopiess wat geskep is, kan digitaal gespoor word en neem nie fisiese spasie op nie.
  • Dokumente kan ge e pos word, en hoef nie gepos of gefaks te word nie
  • Ouer dokumenste kan geskandeer word en vir lank digitaal geberg word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die faktore wat aankoop besluite rakend beeldvasleggings toestelle (skandeerders en digitale kameras) beinvloed. Brei kortliks uit op elk.

A

Resolusie
* dpi
* hoer resolusie, hoer is leer grote

Beeldkwaliteit
* kleurdiepte- getal bisse gebruik om kleure uit te druk
* sensorgrootte- groter sensor, beter beeld
* ISO gradering- sensitiwiteit vir lig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die faktore wat n rol in die aankoop besluite van n drukker

A
  • Spoed
  • kleur
  • resolusie
  • koste per bladsy
  • papier
  • stelselversoenbaarhied
  • koppeling aan n netwerk
  • draagbaarheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die 3 soorte drukkers

A
  • laserdrukker
  • inkspuitdrukker
  • dotmatriksdrukker
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Vul in drukker tabel

A

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wat benodig vr

A
  • kragtige rekenaar met n kragtige grafikakaart
  • kopgemonteerde vortoonstel in die vorm van n bril, met sensors wat bewegings kan optel en na maak
  • bheerder
  • sagteware om n realistiese 3d wereld te kan skep
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die nadele van VR

A
  • maak naar
  • duur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

wat is toegevoegde werklikheid

A
  • dit skep dinke soos beelde, knoppies, voorwerpe, deur die rekenaar en word bygevoeg op die beeld van die werklike wereld.
  • dit skep nie n nuwe wereld nie, maar voeg by tot n klaar bestaande een.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

What does OCR stand for

A

Optical character recognition