1..2.b Flashcards

1
Q

Noem 8 toevoertoestelle

A
  • sleutelbord
  • muis
  • raakskerm
  • raakblad
  • skandeeerder
  • digitale kamerea
  • webkamera
  • mikrofoon
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 4 afvoertoestelle

A
  • monitor
  • luidspreker en oorforne
  • drukker
  • dataprojektor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem 5 stoortoestelle

A
  • hardeksyf
  • eksterna hardeskyf
  • flash skyf
  • ssd
  • optiese media
    *
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Noem 2 kommunikasie toestelle

A
  • sellulere modem
  • ADS en veselroeteerder
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 2 algemenste kwessies by sleutelborde en hoe om hulle op te los.

A
  • Die sleutelbord is taai- skakel die rekenaar af, prop die sleutelbord uit en maak dit skoon met n klam lappie of borseltjie.
  • die sleutelbord reageer nie- Indien dit koordloos is, moet die battery heelmoontlik vervang word. Indien dit USB is, maak seker dit is goed ingeprop.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem die 2 algemenste kwessies by muise en hoe om hulle op te los.

A
  • die muis reageer nie- Indien dit koordloos is, moet die battery heelmoontlik vervang word. Indien dit USB is, maak seker dit is goed ingeprop.
  • Die wyser is stadig op springerig- maak seker jy gebruik die muis op n skoon en plat oppervlakte.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die 2 algemenste kwessies by skandeerders en hoe om hulle op te los.

A
  • Foute in prentgroote of kwarliteit- hersien die instellings op die skandeerder se program
  • Dit reageer nie- Maak seker die USB port is ordenklik ingeplug. Maak seker diesluitskakelaar is af
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die 2 algemenste kwessies by webkameras en hoe om hulle op te los.

A
  • reageer nie- maak seker usb is ordenklik ingeprop, of skakel aan, of kies korrekte sagteware
  • gebruik webkamera se sagteware om te te toets vir probleme
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 4 algemenste kwessies by monitors en hoe om hulle op te los.

A
  • kleur is vaag, modderig, dof, helder etc- verstel instellings soos kontras, helderheid etc
  • die beeld is blokkiesrig if uitgerek- herstel die resolusie instelling na aanbeveelde resolusie
  • die beeld is pers, blou, groen, of geel getint- die koppeling is verkeerd of kabel is beskadig. verseker koppeling is goed of vervang kabel
  • geen beeld op skerm- gaan koppeling na, of monitor is foutief.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

noem 8 moontlike oorsake van n drukker wat nie wil druk nie of die verkeerd druk

A
  • nie ingeprop nie
  • krag af
  • nie aan rekenaar gekopper
  • min ink of srukstof
  • netwerkinstellings verkeerd
  • verkeerde drywerprogram
  • verkeerde tipe papier
  • papier sit vas in drukker
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem die 4 algemeenste probleme by 3d drukkers

A
  • die probleem kan le by die 3d model se ontwerp
  • die verhittingselement mag foutief wees
  • die drukker mag te vinnig of stadig ingestel wees vir die spesifieke taak en materiaal
  • die materiaal mag foutief wees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Noem die 3 algemenste kwessies by hardeskywwe en hoe om hulle op te los.

A
  • Stoorspasie mag byna vol wees- vee lers uit, of sit nog n hardeskyf by, of skuif oor na aanlyn stoor toe
  • Die stelsel werk en reageer stadig- waneer n hardeskyf gefragmenteer is lan leers langer neem om oop te maak. nutsprogramme kan skywe defragmenteer.
  • leers is korup- regsklik op a andrywer, properties, tools, check, dan kan scan v probleme en herstel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem die 2 algemenste kwessies by optiese meda en hoe om hulle op te los.

A
  • vuil- sagte klam lap af vee
  • gekrap- kan nie reg maak, moet vervang
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat staan SSD voor

A

Solid state drive

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly