Woordsoorte Flashcards
Wat is al die woordsoorte (8)
. Selfstandige n.w
. Lidwoorde
. Voornaamwoorde
. Byvoeglike n.w
. Voegwoorde
. Werkwoorde
. Voorsetsels
. Bywoorde
What is ‘n selfstandige n.w?
Selfstandige naamwoorde noem elke ding, mens of plek.
Soortnaam, Versamelnaam, Eienaam, Abstrakte
Wat is ‘n lidwoord?
Word voor selfstandige woorde gebruik.
Onbepaalde- “n”
Bepaalde- “die”
Wat is ‘n voornaamwoord?
Soos ek, ons en hulle is woorde wat word in die plek van naamwoorde gebruik
Wat is ‘n byvoeglike n.w?
Byvoeglike naamwoorde soos lank, ver en sag is woorde wat mense, dinge en plekke beskryf
Wat is ‘n voegwoord?
As jy sinne langer wil maak, verbind jy hulle met voegwoorde soos en, want, daarom en omdat
Wat is ‘n werkwoord?
Werkwoorde soos sit, sing en kyk sê wat ons doen
Wat is ‘n voorsetsel?
Voorsetsels soos in, op en onder is klein woordjies wat sê waar dinge is
Wat is ‘n bywoord?
Bywoorde beskryf die werkwoorde Tyd, Plek, Wyse