Ontkennende Vorm Flashcards
Wat is die eerste reël?
Reël 1:
Subject Verb Object. Becomes:
Subject Verb Nie Object Nie.
E.g. Ek lees ń boek. Becomes:
Ek lees nie ń boek nie.
Wat is die tweede reël?
Reël 2:
Subject Verb. (No object) becomes:
Subject Verb Nie.
E.g. Ek lees. Becomes:
Ek lees nie.
Wat is die derde reël?
Reël 3: (Vraag reël)
Verb Subject Object? Becomes:
Nee, Subject Verb Nie Object Nie.
E.g. Speel die kinders tennis? Becomes:
Nee, die kinders speel nie tennis nie.
Wat is die vierde reël?
Reël 4: (Proper noun reël)
Subject Verb Object Infinitive. Becomes:
Subject Verb Object Nie Infinitive Nie.
E.g. Hy bel Pieter op sy selfoon. Becomes:
Hy bel Pieter nie op sy selfoon nie.
What does alreeds become?
Nog…nie
What does al een become?
Nog geen…nie
What does nog become?
Nie meer…nie
What does iets become?
Niks..nie
What does nog almal become?
Niemand meer…nie
What does of become?
Nog…nie
What does sowel as become?
Nog…nie
What does alles become?
Niks…nie
What does almal/iemand become?
Niemand…nie
What does altyd/ooit become?
Nooit…nie
What does enige/een become?
Geen…nie