Woordeskat en Meervoude Flashcards
1
Q
English: Fingers
A
Vingers
2
Q
English: hair
A
Hare
3
Q
English: head
A
Kop
4
Q
English: elbow
A
Elmboog
5
Q
English: mouth
A
Mond
6
Q
English:
Body
A
Liggaam
7
Q
English: stomach
A
Maag
8
Q
Afrikaans: been
A
Leg
9
Q
English: heel
A
Hakskeen
10
Q
English: ear
A
Oor
11
Q
English:
Nose
A
Neus
12
Q
English: knee
A
Knie
13
Q
English: toe
A
Toon
14
Q
Afrikaans: watter
A
Which
15
Q
Afrikaans: Wie
A
Who
16
Q
Afrikaans: wat
A
What
17
Q
Afrikaans: waar
A
Where
18
Q
Afrikaans: Wanneer
A
When
19
Q
Afrikaans: hoe
A
How
20
Q
Afrikaans: hoekom
A
Why
21
Q
Afrikaans: hoeveel
A
How many
22
Q
Afrikaans: waarmee
A
With what
23
Q
Afrikaans: waarom
A
Why
24
Q
English: with what
A
Waarmee
25
Wat is die meervoud van
Oog?
Oë
26
Wat is die meervoud van
Knie?
Knieë
27
Wat is die meervoud van
Oor?
Ore
28
Wat is die meervoud van
Vinger?
Vingers
29
Wat is die meervoud van
Been ?
Bene
30
Wat is die meervoud van
Voet
Voete
31
Wat is die meervoud van
Hand?
Hande
32
Wat is die meervoud van
Elmboog
Elmboë
33
Wat is die meervoud van
Lip?
Lippe
34
Was doen jy met jou oog?
Sien
35
Was doen jy met jou neus?
Ruik
36
Was doen jy met jou lippe?
Soen
37
Was kan jy doen jy met jou vingers?
Beweeg (move)
38
Was doen jy met jou elmboog?
Buig (bend)
39
Was doen jy met jou ore?
Luister of hoor
40
Afrikaans: skryf
Write
41
Afrikaans: loop
Walk
42
Wat is die meervoud van gesig?
Gesigte
43
Een kind. Twee …
Kinders
44
The Afrikaans word for but is…
, maar
45
The Afrikaans word for and is…
En
46
The Afrikaans word for or is…
Of
47
The Afrikaans word for because is…
, want
48
Afrikaans word for pet is…
Troeteldier
49
Afrikaans word for female cousin is…
Niggie
50
Afrikaans word for male cousin is…
Neef
51
Afrikaans word for aunt cousin is…
Tante
52
Afrikaans word for twins is…
‘n tweeling
53
Afrikaans word for granddaughter is…
Kleindogter
54
Afrikaans word for grandson is…
Kleinseun