Trappe van vergelyking Flashcards
1
Q
Gee die trappe van vergelyking vir
Baie
A
Meer
Die meeste
2
Q
Gee die trappe van vergelyking vir
Koud
A
Kouer
Die koudste
3
Q
Gee die trappe van vergelyking vir
Groot
A
Groter
Grootste
4
Q
Gee die trappe van vergelyking vir
Best
A
Beter
Beste