Woordelyse Flashcards

1
Q

Ekonmiese stelsel

A

‘n Stelsel wat ‘n land kies om sy hulpbronne toe te wys en sy goedere en hulpbronne te versprei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Ekonomiese probleem

A

Hoe om mense se eindelose beheertes en behoeftes deur middel van beperkte hulpbronne te bevredig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

beplande ekonomie

A

‘n ekonomiese stelsel waar die rekering of werksrade al die besluite oor die produksie oor en verbruik van goedere en dienste neem, op grond van hul idee van wat vir al die mense van daardie land goed is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

markekonomie

A

‘n opbelplande ekonoemie waar grond eiendom en besihede deur private individue besit word, nie die regerig nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gemengde ekonomie

A

‘n private en staatsbeheer oor die ekonomie. Die regering sowel as individue en besighede besit grond en natruulike hulpbronne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Globale ekonomie

A

Die ekonomie van die wereld wat gevrom word omdat nadionale ekonomiee onderling verbind is en mekaar beinvloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Sirkulere vloei

A

‘n model wat die beweging van geld deur die ekonomie en tussen deelnemers beskryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Geslote ekonomie

A

‘n Ekonomie wat glad nie ‘n wisselwerking met ander ekonomiee is of mer hulle handeldryg nie. Daar is geen in- of uitvoer in ‘n geslote ekonomie nie; dit is selfversorgend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly